Skip to product information
1 of 2

Info Link Education

Graad 9 Kwartaal of Jaar Pakket

Graad 9 Kwartaal of Jaar Pakket

Regular price R 160.00
Regular price Sale price R 160.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Kies jou Pakket: Kwartaal (R160) of Jaarpakket (R380 – bespaar R260)

📚 Graad 9 Studie-opsommings – Kwartaal of Jaarpakket

Gee jou Graad 9-leerder die beste kans op sukses met ons volledige CAPS-opsommings in Afrikaans!

Wat is ingesluit?

  • Afrikaans HT, Engels FAL, Wiskunde, Geskiedenis, Geografie, Natuurwetenskappe, Tegnologie, Lewensoriëntering en EBW
  • 📝 Toetse met Memorandums vir al die vakke
  • Netjies saamgestel vir maklike leer

Kies jou pakket:

Opsie Prys Wat kry jy?
Kwartaal (1, 2, 3 of 4) R160 Een kwartaal se volledige materiaal
⭐ Jaarpakket (Beste waarde!) R380 Al 4 kwartale – bespaar R260!

✅ Laai onmiddellik na betaling af
✅ PDF-formaat – druk of gebruik digitaal
✅ 100% volgens CAPS/KABV

Voorbeeld Geografie

View full details