Collection: Graad 5

Belangrike kennisgewing:

Neem asseblief kennis dat al die vakke wat in die “Los Vakke” versameling beskikbaar is, reeds ingesluit is in die Kwartaal en Jaarpakkette.

Die los vakke word slegs apart aangebied vir ouers of onderwysers wat net ’n spesifieke vak benodig.

Ons wil net help om te voorkom dat iemand onnodig dieselfde inhoud twee keer aankoop.