Collection: Graad 4

Graad 4 KABV-opsommings

Netjiese, KABV-belynde opsommings vir Graad 4, met toetse en memorandums. Kies ‘n kwartaalpakket, ‘n jaarpakket, of net die enkele vak wat jy nodig het. Jy ontvang jou PDF-lêers onmiddellik na betaling per e-pos.

Kies wat vir jou pas

  • Kwartaalpakket (R140 per kwartaal): al sewe vakke soos onder gelys.
  • Jaarpakket (R330): al 4 kwartale. (Jy bespaar R230)
  • Enkelvakke: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en Wiskunde is as enkelvakke slegs vir die hele jaar beskikbaar. Die ander vier vakke kan jy per kwartaal of vir die hele jaar koop.

Vakke in die pakkette

Afrikaans Huistaal · Engels Eerste Addisionele Taal (EAT) · Wiskunde · Natuurwetenskappe en Tegnologie · Lewensvaardighede · Geskiedenis · Geografie

Wenk: Die pakkette bevat reeds al die vakke. Het jy die meeste vakke nodig, is ‘n pakket die beter waarde en jy koop niks dubbel nie.