Skip to product information
1 of 2

Info-Link Education

Graad 4 Wiskunde

Graad 4 Wiskunde

Regular price R 100.00
Regular price Sale price R 100.00
Sale Sold out
Kwartaal

📚 Graad 4 Wiskunde – KABV Opsomming

Duidelike, eenvoudige KABV-belynde notas vir Graad 4 Wiskunde. Alles wat jou kind of leerders vir hierdie vak nodig het, op een plek.

Wat kry jy?

  • Opsommings met uitgewerkte voorbeelde, 17 werkkaarte, 4 oefentoetse en memorandums volgens  die KABV
  • Netjies saamgestel vir maklike, gestruktureerde leer

Vir wie is dit?
Ouers wat tuis help, onderwysers wat voorbereidingstyd wil spaar, en leerders wat vir toetse en eksamens wil leer.

Formaat en aflewering
✔ PDF: druk uit of gebruik digitaal
✔ Ontvang onmiddellik na betaling per e-pos
✔ 100% volgens KABV

💡 Het jy meer as een vak nodig?
Die Graad 4 Kwartaal- of Jaarpakket bevat al 7 vakke: R140 per kwartaal of R330 vir die hele jaar 

Nota: Hierdie is 'n jaaropsomming en is dus net beskikbaar as “Kwartaal 1 tot 4”.

View full details