Skip to product information
1 of 2

Info-Link Education

Graad 8 Kwartaalpakkette

Graad 8 Kwartaalpakkette

Regular price R 180.00
Regular price Sale price R 180.00
Sale Sold out
Kwartaal

📦 Graad 8 Kwartaalpakket – Alle Vakke (KABV)

Een aankoop dek elke vak vir die kwartaal van jou keuse. Kies Kwartaal 1, 2, 3 of 4 hierbo.

Wat is ingesluit (vir die kwartaal wat jy kies)?

  • Afrikaans Huistaal (HT)
  • Engels Eerste Addisionele Taal (EAT)
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW)
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Natuurwetenskappe
  • Tegnologie

📝 Toetse met memorandums
✔ Netjies saamgestel vir maklike, gestruktureerde leer

Prys: R180 per kwartaal. Wil jy die hele jaar hê? Die Graad 8 Jaarpakket is R430 (jy bespaar R290).

Formaat en aflewering
✔ PDF: druk uit of gebruik digitaal
✔ Ontvang onmiddellik na betaling per e-pos
✔ 100% volgens KABV

Het jy net een vak nodig? Sien die Graad 8 enkelvakke.

View full details