Skip to product information
1 of 2

Info-Link Education

Graad 7 Engels EAT

Graad 7 Engels EAT

Regular price R 150.00
Regular price Sale price R 150.00
Sale Sold out
Kwartaal

📚 Graad 7 Engels Eerste Addisionele Taal (EAT) – KABV Opsomming

Duidelike, eenvoudige KABV-belynde notas vir Graad 7 Engels Eerste Addisionele Taal (EAT). Alles wat jou kind of leerders vir hierdie vak nodig het, op een plek.

Wat kry jy?

  • ✔ Volledige opsomming van die werk volgens die KABV
  • 📝 Toetse met memorandums
  • ✔ Netjies saamgestel vir maklike, gestruktureerde leer

Vir wie is dit?
Ouers wat tuis help, onderwysers wat voorbereidingstyd wil spaar, en leerders wat vir toetse en eksamens wil leer.

Formaat en aflewering
✔ PDF: druk uit of gebruik digitaal
✔ Ontvang onmiddellik na betaling per e-pos
✔ 100% volgens KABV

💡 Het jy meer as een vak nodig?
Die Graad 7 Kwartaal- of Jaarpakket bevat al 10 vakke: R180 per kwartaal of R430 vir die hele jaar.

Nota: dit is 'n jaaropsomming en is dus beskikbaar as “Kwartaal 1 tot 4”.

View full details