1
/
of
2
Info-Link Education
Graad 6 Skeppende Kunste-studiegids
Graad 6 Skeppende Kunste-studiegids
Regular price
R 100.00
Regular price
Sale price
R 100.00
Couldn't load pickup availability
Graad 5 en 6 Skeppende Kunste-studiegids
Een studiegids vir albei grade, met duidelike verduidelikings van belangrike Skeppende Kunste-begrippe. Elke graad het sy eie oorsig van Kwartaal 1 tot 4. Die gedeelde opsommings is volgens tema gerangskik, sodat leerders maklik ’n begrip kan naslaan of hersien.
Wat is ingesluit?
- Aparte kwartaaloorsigte vir Graad 5 en 6 wat Visuele Kunste en Uitvoerende Kunste dek.
- Visuele Kunste met begrippe soos lyn, kleur, tekstuur, vorm en driedimensionele vorm, asook voorbeelde van twee- en driedimensionele kunswerke.
- Musiek met verduidelikings van ritme, melodie, tempo en dinamiek.
- Dans met begrippe soos beweging, balans en koördinasie.
- Drama met verduidelikings oor karakter, stemgebruik, gesigsuitdrukkings en lyftaal.
- Kernbegrippe wat in eenvoudige, leerdervriendelike taal verduidelik word.
Gebruik dié gids saam met klaslesse en praktiese aktiwiteite, of hou dit byderhand vir hersiening tuis deur die jaar.
Let wel: Hierdie boek is by die jaarpakket van R330 ingesluit.
Share
