1
/
of
2
Info-Link Education
Graad 3 Kwartaalpakket
Graad 3 Kwartaalpakket
Regular price
R 120.00
Regular price
Sale price
R 120.00
Couldn't load pickup availability
📦 Graad 3 Kwartaalpakket – Alle Vakke (KABV)
Een aankoop dek elke vak vir die kwartaal van jou keuse. Kies Kwartaal 1, 2, 3 of 4 hierbo.
Wat is ingesluit (vir die kwartaal wat jy kies)?
- Afrikaans Huistaal (HT)
- Engels Eerste Addisionele Taal (EAT)
- Wiskunde
- Lewensvaardighede
📝 Notas met verduidelikings en werkblaaie
✔ Netjies saamgestel vir maklike, gestruktureerde leer
Prys: R120 per kwartaal. Wil jy die hele jaar hê? Die Graad 3 Jaarpakket is R300 (jy bespaar R180).
Formaat en aflewering
✔ PDF: druk uit of gebruik digitaal
✔ Ontvang onmiddellik na betaling per e-pos
✔ 100% volgens KABV
Het jy net een vak nodig? Sien die Graad 3 enkelvakke.
Share
