1
/
of
2
Info Link Education
Graad 1 Kwartaal of Jaar Pakket
Graad 1 Kwartaal of Jaar Pakket
Regular price
R 80.00
Regular price
Sale price
R 80.00
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
📚 Graad 1 Studiemateriaal – Kwartaal, Jaar of Assesseringspakket
Help jou Graad 1-kind groei en leer met ons volledige CAPS/KABV-materiaal in Afrikaans!
Wat is ingesluit?
- Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede
- 🌟 Oulike leesboekies om leespret aan te moedig
- 📝 Toetse met Memorandums vir van die vakke
- Netjies saamgestel vir maklike, gestruktureerde leer
Kies jou pakket:
| Opsie | Prys | Wat kry jy? |
|---|---|---|
| Kwartaal (1, 2, 3 of 4) | R80 | Een kwartaal se volledige materiaal |
| ⭐ Jaarpakket (Beste waarde!) | R250 | Al 4 kwartale insluitend assesserings – bespaar R70! |
| Slegs Assesserings Kwartaal 1–4 | R100 | Volledige assesserings vir al 4 kwartale |
✅ Laai onmiddellik na betaling af
✅ PDF-formaat – druk of gebruik digitaal
✅ 100% volgens CAPS/KABV
Voorbeeld Lewensvaardighede

Share
